Wil jy weet wat om te eet as diabeet, of om gewig te verloor? Dié Gids vir Gesonde Kos wys jou presies watter kossoorte om te kies (en wat om te vermy), asook die regte porsiegroottes.
Wil jy weet wat om te eet as diabeet, of om gewig te verloor? Dié Gids vir Gesonde Kos wys jou presies watter kossoorte om te kies (en wat om te vermy), asook die regte porsiegroottes.
Mag diabete vrugte eet? Dit is iets wat baie mense in ons diabetesgemeenskap vra. Ons het die dieetkundige en diabetes-opvoeder Louise Ferreira vir wenke genader.
Een van die vrae wat ons hééltyd by South Africans with Diabetes kry, is wat mense met diabetes mag eet. Hier is die eenvoudige antwoord:
Ons weet niemand is lus om oor die risikofaktore van tipe 2-diabetes te praat nie, maar kan jy ’n minuut afstaan vir dié oulike troeteldier-video?
10 vinnige feite oor die HbA1c-bloedtoetsWeet jy wat ’n HbA1c-bloedtoets is? Jy sal binnekort!
Wil jy weet hoe om tipe 2-diabetes om te keer? Lees verder! Ons het raad – direk van die kundiges.
Kom ons gesels oor lae bloedsuikervlakke: die simptome, hoe dit voel, en wat jy moet doen as iemand naby aan jou dit beleef. Die meeste diabete is dit eens – dit is aaklig.
Baie mense sukkel met hoë bloedsuiker en vind dit moeilik om hul diabetes te beheer. Weet jy egter wat die simptome is? Jy sal binnekort! Lees verder…
Ons is omtrént opgewonde om die Sweet Life Kookboek met jou te deel.
Op soek na ’n maaltydplan vir 7 dae wat gesond, sakpas én liplek-lekker is? Ons het die ideale een vir jou.
Daar’s een vraag wat ons heeltyd op Diabetic South Africans kry: Het julle ’n maaltydplan? Ja, ons het – hier’s dit. Maar een ete maak…
Ons het die dieetkundige Genevieve Jardine genader om dié vraag oor diabetes-vriendelike drankies vanuit Diabetic South Africans-geledere te beantwoord: “My dogter gebruik insulien-inspuitings, maar kan…
Weet jy wat die 5 simptome van diabetes is?
Maaltydplanne kan van onskatbare waarde wees, maar ons het nog nie voorheen ’n laekoolhidraat-maaltydplan gehad wat ons met jou kon deel nie. Dit verander vandag!…
Ons het met Pick n Pay saamgespan om vir jou ’n gratis diabetes-handleiding te skep wat jou sal help om ’n gesonde, gelukkige lewe met…
Heerlike resepte vir diabete Ons het saam met Pick n Pay ’n kookboek geskep wat spesifiek is vir diabete wat idees vir elke maaltyd benodig.…
Almal behoort oor prediabetes te praat. As daar één ding is wat die coronavirus-pandemie ons geleer het, is dit dat ons drastiese veranderings kan aanbring…
Dis ’n goeie vraag! Wat ís ’n normale bloedsuikervlak, en waarvoor moet diabate mik?
Een van die dinge wat ons die meeste gevra word op Diabetic South Africans is: “Ek’s ’n diabeet – watter kosse moet ek eet?” Dit…
So, diabetes is pas by jou gediagnoseer … Welkom by die klub! Ons is bly jy’s hier, al sou jy nie dié pad vir jouself…
Een van dinge waaroor ons die meeste op Diabetic South Africans gevra word, is die verskillende tipes diabetes. Daar is drie hooftipes: tipe 1-diabetes, tipe…
Wonder jy wat om te eet sedert diabetes by jou gediagnoseer is? Onseker water tipe kos goed vir jou bloedsuiker is? Dis altyd ’n goeie…
So, diabetes is pas by jou gediagnoseer en jy weet nie wat om te eet nie. Hoe lyk ’n gesonde dieet vir diabete? Ons weet…
Daar’s een versoek wat ons weekliks op ons Diabetic South Africans Facebook-blad kry: Beveel asseblief ’n diabetes-spesialis in (’n spesifieke stad) aan. En wanneer ons…