Skip to content

Weet jy wat die 5 simptome van diabetes is?

Weet jy wat die 5 simptome van diabetes is?

In Suid-Afrika is diabetes by een uit twee mense met diabetes nie gediagnoseer nie. Dis hoekom dit so belangrik is om die vyf simptome van diabetes met almal wat jy ken te deel. Die Know Diabetes-beweging is daarop gemik om mense meer bewus te maak: Deur die simptome met vriende en familie te deel, en hulle te vra om dit ook te deel, kán ons help dat meer mense gediagnoseer en gehelp word. Sluit by ons aan op Diabetic South Africans om meer uit te vind oor hoe jy ’n gelukkige en gesonde lewe met diabetes kan lei.

5 symptoms of diabetes

Die 5 simptome van diabetes

1. Oormatige honger

2. Oormatige dors

3. Oormatige urinering

4. Uiterste moegheid

5. Onduidelike visie

Dis vinnig en maklik om jou bloedsuikervlakke te laat toets. Jy kry jou toetsuitslae binne vyf minute. Moedig asseblief almal wat jy ken aan om hul bloedsuikervlakke jaarliks te laat toets!

test your blood sugar for symptoms of diabetes

Het jy enige vrae oor diabetes? Loer na ons afdeling met diabetes-inligting en gebruik die soekbalk om antwoorde op jou vrae te kry. Het jy steeds ’n vraag? Stuur vir ons ’n e-pos en ons sal ons diabetes-kenners vra om dit te beantwoord.


Discover more from Sweet Life

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

SHARE THIS ARTICLE
What to read next
what is healthy jozi

What is Healthy Jozi?

You may have heard us talking about Healthy Jozi with our South Africans with Diabetes community. Want to know more about it? Discover more from

Read More
Join South Africans with Diabetes on Facebook

Join our diabetes community

Be First to Comment

What do you think?

Our best tips for living well with diabetes, right in your inbox.

Don’t miss your free diabetes newsletter

Sign up for quick monthly updates: