Skip to content

Laekoolhidraat-maaltydplanne vir 7 dae

Maaltydplanne kan van onskatbare waarde wees, maar ons het nog nie voorheen ’n laekoolhidraat-maaltydplan gehad wat ons met jou kon deel nie. Dit verander vandag! Jy kan nou kies tussen die gebalanseerde maaltydplan van Pick n Pay, vyf gesonde maaltydplanne van Sanofi (waaronder vegetariese, begrotingsvriendelike en Indiese maaltydplanne) en dié twee laekoolhidraat-maaltydplanne van die 7-Dag-Banting-maaltydplanne. Daar’s ’n plan vir ’n ieder en ’n elk!

Hier is twee laekoolhidraat-maaltydplanne om van te kies: ’n 7-dag-maaltydplan en ’n begrotingsvriendelike 7-dag-maaltydplan. Klik op die skakel onder elke plan om dit af te laai. Lees meer oor ’n maklike manier om ’n laekoolhidraat-dieet te volg en die lae-koolhidraat-vet-proteïen-dieet-debat, en loer bietjie hoe ’n diabetiese laekoolhidraat-koskas lyk.


Laekoolhidraat-maaltydplan vir 7 dae


Begrotingsvriendelike Laekoolhidraat-maaltydplan


Banting-idees vir almal

Hierdie maaltydplanne is van die Banting 7 Day Meal Plans-kookboek. Dit bevat 100 gunstelingresepte van 1.7 miljoen groeplede – en is propvol idees vir begrotingsvriendelike Banting, maaltydplanne, wenke en truuks.

Dis nie geskryf deur wetenskaplikes, dokters of voedingkundiges nie, maar deur drie mense wat besluit het om hul gesondheid terug te kry. Hulle bestuur die Banting 7 Day Meal Plans Facebook-groep, wat spog met 2.3 miljoen volgelinge – die grootste voedingsgroep ter wêreld op Facebook!


Discover more from Sweet Life

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

SHARE THIS ARTICLE
What to read next
Join South Africans with Diabetes on Facebook

Join our diabetes community

Be First to Comment

What do you think?

Our best tips for living well with diabetes, right in your inbox.

Don’t miss your free diabetes newsletter

Sign up for quick monthly updates: