Mag diabete vrugte eet? Dit is iets wat baie mense in ons diabetesgemeenskap vra. Ons het die dieetkundige en diabetes-opvoeder Louise Ferreira vir wenke genader.
Mag diabete vrugte eet? Dit is iets wat baie mense in ons diabetesgemeenskap vra. Ons het die dieetkundige en diabetes-opvoeder Louise Ferreira vir wenke genader.
People with diabetes need to be empowered to manage their own health. But how can they do that if they don’t know their diabetes rights?
Een van die vrae wat ons hééltyd by South Africans with Diabetes kry, is wat mense met diabetes mag eet. Hier is die eenvoudige antwoord:
Ons weet niemand is lus om oor die risikofaktore van tipe 2-diabetes te praat nie, maar kan jy ’n minuut afstaan vir dié oulike troeteldier-video?
Every year, when we start thinking about #WearBlueforDiabetes, our National Diabetes Month campaign, we have one question: How can we have the biggest impact?
This year, our answer is a little different…
10 vinnige feite oor die HbA1c-bloedtoetsWeet jy wat ’n HbA1c-bloedtoets is? Jy sal binnekort!
Wil jy weet hoe om tipe 2-diabetes om te keer? Lees verder! Ons het raad – direk van die kundiges.